Maak jou keuse met ons pasmaak pakkette - Choose the tailor made package for your needs
Hierdie lidmaatskap is vir persone onder die ouderdom van 18 jaar.
Hierdie lidmaatskap tipe is vir persone oor die ouderdom van 18 jaar.
Voornemende lede kan hierdie Lid Tipe kies om hul as 'n huwelikspaar by die Bosveld Jagters te Huisves.
Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle 'n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse onder Artikel 16 van die Wet.

Hier respekteer ons die kwalifikasies en kennis van ons kollegas in die toerisme en wildbewarings omgewing deur hulle 'n bekostigbare opsie te bied om, volgens SA wetgewing, te voldoen aan die nodige vereistes rakende vuurwapen lisensies en toegewyde statusse onder Artikel 16 van die Wet..
Die Bosveld Jagters en Wildbewaringsvereniging het nie self fisiese teenwoordigheid dwarsoor Suid Afria nie en kan dus nie op die grond almal diens in persoon nie, alhoewel ons selfs internasionale lede het.
Die pasmaak fasiliteit vir jou skiet behoeftes