Laeveld tak is gestig op 15 Januarie 2025 te Klipspringe Lodge, Uitkyk, Mount Bekker, Uitkyk Pad, Mbombela.
Die stigtings vergadering is bygewoon deur vier lede vanBosveld Jagters se Uitvoerende bestuur:
Hansie Botha (Uitvoerende Voorsitter)
Louw Booysen (Uitvoerende Ondervoorsitter en Sekretaris)
Stan Rodgers (Uitvoerende Ombewings- en Natuurbewarings Hoof)
André le Grange (Vise-President)
Stigterslede van die Laeveld tak was:
Hendrik Hattingh
Mari Hanekom
Jan Hanekom
Willem Enslin
Attie Ackerman
Henn Junior Steyl
Henri Steyl
Henco Steyl
Coen van Heerden
Thys Venter
Ean van Dyk
Stephen Pieterse
Henri van der Walt
Tijhan van der Walt
Rudi Jacobs
Frikkie Moolman
Steve Du Plessis
Chris De Bruin
Geon Clark
Annüshca Jansen van Vuuren
Roan Jansen van Vuuren
Bosveld Jagters bied jou 'n wye verskeindenheid van kursusse, om jou kennis te verbeter, en jag of skiet dissiplines om jou vaardigheid te verfyn.
Veskeie SAPD gerakrediteerde dissiplines word op verskeie geleenthede tussen die takke geskiet.