Kom koop en verkoop, ruil en verruil op hierdie blad.

Advertensies is tans gratis vir lede om op 'n  persoonlike item of twee te versoek of te koop aan te bied. Dit mag na gelang van toenemende aktiwiteit verander.

Om u advertensies vir gratis te plaas vir 30 dae kan u dit e-pos na hansie@transletaba.co.za

Die beleid vir besighede om goedere te adverteer is tans R200/week. Sodra die gelde inbetaal is by Uitvoerend en die magtiging deur my ontvang is plaas ek die advertensie vir die spesifieke week verlang.

Advertensie uitlegte word deur ons stelsel beperk en u moet eerder ons kontak om u van die formaat te vergewis sodat daar nie onduidelikheid oor die diens is nie.

LEKKER KOOP!

 

Come buy and sell, exchange and barter on this page.

Advertising is currently free for members to request or offer on a personal item or two. This may change depending on increasing activity.

To place your offers for free for 30 days, email hansie@transletaba.co.za

The policy for businesses to advertise goods is currently R200 / week. Once the fees have been paid in to Executive and the authorization has been received by me, I will place the advertisement for the specific week requested.