Hierdie lidmaatskap is vir persone onder die ouderdom van 18 jaar.

Lede in hierdie lidmaatskap tipe word outomaties oorgeplaas na Senior lidmaatskap sodra hulle 18 jaar oud geword het in die volgende faktuurlopie jaar.

Hierdie lid tiepe kry Junior jare dienssertifikaat erkenning wat verstryk op hul 18de verjaarsdag waarna die volwaardige jare diens lidmaatskap erkenning sal begin tel.

Lede kan vroegtydig aansoek doen by hulle onderskeie tak om 'n Studente lid te word in plaas van Senior. Sien Studente Lidmaatskap vir meer hieroor.

Hierdie Lid Tipe geniet alle voordele van Senior Lidmaatskap behalwe dat hierdie lede nie mag dien op Tak of Uitvoerende Besture nie.

Persone wat hier wil aansluit kan, met hulle ouers se toestemming, self hier aansluit as individu en geen ouer of voog hoef ook 'n lid van die BJV te wees nie.

NB! Op die elektroniese aansluitings vorm kies SKOLIER onder BEROEP om vir die skoliere afslag te kwalifiseer

 

This member type is for persons under the age of 18 years.

Members in this membership type are automatically transferred to Senior membership as soon as they turn 18 on the 28 / 29th of February, in the next invoice run year.

Members can apply early at their respective branch to become a Student Member instead of Senior. See Student Membership for more on this.

This Member Type enjoys all the benefits of Senior Membership except that these members may not serve on Branch or Executive Boards.

Persons who want to join here can, with their parents' permission, join here as an individual and no parent or guardian needs to be a member of the BHA

NB! Choose SCHOLAR under the OCCUPATION option for this member type to qualify for the scholar discount

Doen Aansoek as Junior Lid / Apply as Junior Member

Terug na Lid Tipes / Back to Member Types