Die pasmaak fasiliteit vir jou om jou Jag- en Sportskiet behoeftes uit te oefen

The tailormade facility to accommodate your Hunting & Sport Shooting needs

 

 

Hoe om aan te sluit / How to Join

  1. Kliek op die Lid Tipe wat jou behoeftes die beste aanspreek

  2. Kyk op die blad waarna jy verwys word, wat die Lid Tipe jou bied voordat jy voortgaan.

  3. Maak seker jy het al die dokumente beskikbaar vir die Lid Tipe om dit elektronies op te laai

  4. Indien tevrede met jou keuse, kliek op die GAAN VOORT skakel onder aan die blad

  5. Nadat jy suksesvol aangesluit het, teken aan op die BJV platvorm met die aanteken besonderhede wat aan jou voorsien is.  Toegang tot die LEDE deel van BJV word so bekom.

 

  1. Click on the Membership Type that addresses your needs the best

  2. On the specific page, have a look at what this Membership Type offers you, before you make a decision

  3. Ensure you have al the required documents available in electronic format to submit during the application process

  4. If satisfied with your choice, click on PROCEED at the bottom of the page

  5. After you have successfully became a member of the BHA, your login details will be emailed to you.  Kindly use these details to access the MEMBERS AREA of BHA

 

GAAN VOORT / PROCEED