UITVOERENDE AJV

9 September 2023

'n Nuwe bestuur is verkies tydens die afgelope Uitvoerende Algemene Jaarvergadering.

President: Johan Kapp (Middel)

Voorsitter: Hansie Botha (heel links)

Onder Voorsitter: Jannie Engelbrecht (Heel regs)

Onder Voorsitter: Paul Grobler (inlas)

Tesourier: Frederik Eloff (Tweede van Regs)

Sekretaresse: Liesel Roos (Tweede van Links)

Baie sterkte vir die nuutverkose bestuur vir hulle 2023 - 2025 termyn.