Laai assseblief die PDF leêr onderaan hierdie bladsy af  (daar is 'n Afrikaanse en engelse weergawe van die brief) en druk 'n paar kopieë daarvan uit om met jou saam te neem as jy weer gaan jag. Hierdie toestemmingsbrief kan dan deur die Plaaseienaar ingevul en geteken word en dien as bewysstuk vir 'n aktiwiteit wat BJV einde November jaarliks moet voorlê aan die Vuurwapen Registrateur vir jou kwalifisering as Toegewyde Jagter.