Bosveld Jagters- en Wildbewaringvereniging
BJV
Forgot Your Password?
Bosveld Jagters- en Wildbewaringsvereniging
Events
.
Ghongskiet
.
KRTART
DueDate 2021-10-02
 

Vlak 1(5 skote)

Teikens: 4 x 200 mm ronde ghonge en 1 x 150 mm ronde ghong

Afstand: Verskeie afstande tussen 150-200 m

Toerusting: Dropper driepoot wat voorsien word

Tyd: 120 sekondes

Posisie: Sit

 

Vlak 2(5 skote)

Teikens: 3 x 200 mm ghonge, 2 x 100 mm ghonge

Afstand: Verskeie afstande tussen 150-200 m

Toerusting: Eie driepoot

Tyd: 60 sekondes

Posisie: Staan

 

Vlak 3(5 skote)

Teikens: 5 x 200 mm ghonge

Afstand: Verskeie afstande tussen 200-250 m

Toerusting: Blok van 200x200x400 mm wat voorsien word (Harris-tipe tweepote mag gebruik word)

Tyd: 120 sekondes

Posisie: Lê

 

Vlak 4(5 skote)

Teikens: 2 x 200 mm ghonge, 1 x 150 mm ghonge, 2 x 100 mm ghonge

Afstand: Verskeie afstande tussen 200-350 m

Toerusting: Sandsak wat voorsien word (Harris-tipe tweepote mag nie gebruik word nie)

Tyd: 120 sekondes

Posisie: Lê

Facilitator Jaco Lyon
Location SMG Musina
ActivityID 5650
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 015 2913820 Fax: 0862675365
executive@bushveldhunters.co.za
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 015 2913820 Fax: 0862675365
executive@bushveldhunters.co.za
BJV