Jy het nou die kans om jou CHASA bekwaamheid uit te brei. Jy kan met die volgende dissiplines ook addisnionele erkenning kry wat jy met n plakker op jou Chasa Bekwaamheidsertifikaat kan byvoeg: Handwapen Haelgeweer Boog Swartkruit Sien die meegaande dokument vir meer. NB: Plakkers kan deur die tak by CHASA bestel word vir die suksesvolle kandidate. Daar is tans nie balkies vir hiervoor nie en BJV sal besin oor die balkies en dit deurgee aan die takke wanneer daaroor besluit is.