Letaba Tak is trots om die Letaba Sport Skiet Klub op die skietbaan te huisves.

Die klub is op 15 Maart 2008 amptelik gestig en die belanstelling is oorweldigend.

Kom geniet die skietery en knap jou handwapen vaardigheid op sonder dat jy dit agter kom.

Daar is 17 kalibers en 'n verskeidenheid kategorië waarmee en waarin deelgeneem kan word van 'n .22 tot haelgeweer.

Vir meer inligting kontak
Chris Venter 083 302 5087

Affiliated to South African Pin Shooting Federation – Accreditation Number 1300061

Affiliated to South African Practical Shooting Association – Accreditation Number 1300082