Waterberg Tak

Welkom

Waterberg was in werklikheid die eerste tak wat gestig was buite die Pietersburg grense waar die Pietersburg lede basies die Pietersburg tak gevorm het op 13 Februarie 1993.

Weens die geografiese liggings van die eerste twee takke met daardie tydperk se vervoer middels en paaie tot lede se beskikking, was die stigiting van Portgiersrus tak die volgende logiese keuse.

Waterberg tak bedien lede in die Waterberg-omgewing, insluitend Modimolle (Nylstroom) en Bela-Bela.

Die tak se amptelike skietbaan is geleë by BJV Waterberg Skietbaan, D180, Bela-Bela.

Waterberg Tak

    0871538866
    waterberg@bosveldjagters.co.za
    Elmarie Potgieter
    Posbus 1576
         Kokanje
         Modimole
         0515
    62B Krinkhoutstraat
         Kokanje, Modimole

Jaarprogram

Kalender

Sportskiet

Opleiding

Bewaring

Nuus