Bosveld Jagtersvereniging
BJV
Bosveld Jagters en Wildbewarings Vereniging
Events
. Lede Gedenk Dag Skiet 4 Maart 2017
Tak LETABA
Date 2017-03-04
  Rondomtalie en Voorseisoen skietdag van ouds smelt saam as een waar ons terug dink en eer betoon aan ou lede. Ons bied aan handwapen, senterslag, randslag, haelgeweer en windbuks. 9 skoot CHASA senterslag tellings is verplig vir skut van die jaar saam met skuts se verdere beste 3 tellings insluitende senterslag posliga formaat. Om te kwaalifiseer vir pryse op die dag moet alle handwapen, senterslag en randslag geskiet word, plus een van haelgeweer of windbuks tellings.

Facilitator Francois Malan
Location Letaba
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 015 2913820 Fax: 0862675365
executive@bushveldhunters.co.za
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 015 2913820 Fax: 0862675365
executive@bushveldhunters.co.za
BJV