Studente kan aansoek doen om hierdie lidmaatskap tipe om afslag te verkry op die Senior Lid Tipe.

Suksesvolle applikante kan tot soveel as 100% korting kry.

Hierdie Lid Tipe is slegs bekombaar tot die ouderdom van 24 jarige ouderdom. Op die daaropvolgende jaar teen 28/29 Februarie, van die jaar waarin die lid 24 geword het, voor die volgende jaar se faktuurlopie, sal die Lid tipe outomaties na Senior toe verander en die betrokke Ledegelde van toepassing wees van daardie volgende jaar af.

Voltyde Studente wat geen inkomse verdien nie kan jaarliks aansoek doen daartoe deur die meegaande "Studente Verklaring" in te vul en na jou betrokke tak toe te stuur vir oorweging.

Indien gunstig oorweeg bekom Voltydse Studente 100% afslag teenoor die Senior Lid Ledgelde.

Deeltydse / Werkende Studente (wat 'n inkomste verdien terwyl hulle studeer) kan ook aansoek doen op dieselfde wyse as hierbo genoem.

Indien die aansoek gunstig oorweeg is betaal hierdie Lid Tipe slegs R250-00 per jaar ledegelde, 'n allemintige 68% afslag.

Neem kennis dat hierdie Lid Tipes JAARLIKS hernu moet word voor die einde van Februarie.

Hierdie Lid Tipe geniet volle BJV Lid voorregte soos onder Senior Lidmaatskap beskryf.

NB! Kies VOLTYDSE of WERKENDE STUDENT onder die BEROEP opsie in die elektroniese aansoekvorm of vir die onderskeie afslagte te kwalifiseer

Students can apply for this membership type to obtain a discount on the Senior Member Type.

Successful applicants can receive up to 100% discount.

This Member Type is only available until the age of 24 years. On the following year by 28/29 February, of the year in which the member turned 24, before the following year's invoice run, the Member type will automatically change to Senior and the relevant Membership Fees will apply from that next year.

Full-time Students who do not earn any income can apply for it annually by filling in the accompanying "Student Declaration" and sending it to your relevant branch for consideration.

If considered favorably, Full-time Students will receive a 100% discount on the Senior Member Membership Fees.

Part-time / Working Students (who earn an income while studying) can also apply in the same way as mentioned above.

If the application has been considered favorably, this Member Type pays only R250-00 per year membership fees, an massive 68% discount.

Please note that these Member Types must be renewed ANNUALLY before the end of February.

This Member Type enjoys full BHA Member privileges as described under Senior Membership.

NB! Select FULL-TIME or WORKING STUDENT under the OCCUPATION option in the electronic application form or to qualify for the respective discounts
 

Terug na Lid Tipes / Back to Member Types

Doen Aansoek / Apply