VOORSEISOEN GHONGSKIET

 

UITDAGINGNASIONALE JAGDAG SATERDAG 1

 

MEI2021PLEK: PLAAS VAN AL3 BOERDERY,

 

DENDRON(Rigting aanwysings sal gestuur word)

 

TYD:Inskrywings begin 7.00vm

 

OPENING:8.30vm

 

KOSTE:Spaninskrywingsvan 4 skuts R800(BJV lede)

Individuele skuts R200(BJV lede)Nie-lede R230 per skut

 

FORMAAT:Chasa Ghongskietplus langteikenbaan.

 

Die bane is as volg:1.Ghongbaan 1.4x200mm en 1 x150mm ghongs.Afstand 150200m. Posisie sit.Hulpmiddel kortdriepoot word voorsien. Aantal skote 5.Tyd 120 sek.2.

 

Ghongbaan 2. 3 x200mm en 2 x100mm ghongs. Afstande 150-200m. Posisie staan by langdriepoot (word voorsien).Aantal skote 5Tyd 60sek.3.

 

Ghongbaan 3. 5x 200mm ghongs. Afstand200250m. Posisie met hout blok (word voorsien) of Harris tipe 2-poot.Aantal skote 5.Tyd 120 sek.4.

 

Ghongbaan4.2 x 200mm, 1 x 150mm en 2 x 100mm ghongsvanaf 200tot 350m. Posisie lê.Slegs sandsakke wat voorsien word mag gebruik word.Aantal skote 5. Tyd 120 sek.5.Kalahari baan Afstande 250men verder........ 5teikens oor bogenoemde afstande.

 

PosisiesSkietoor bakkie skietrame met X sakkeof sandsakke.

 

Aantal skote 5.Tyd 180 sek.Span van 4 skuts klim saam op bakkie.

 

Hulpmiddels: Afstand meter (Range finders) en wind meters word toegelaat.

 

VEILIGHEID:Sal voldoen aan alle Chasa reëls:

Oog en oorbeskerming is verpligtend.

Vuurwapens moet te alle tye in veilige standwees en in geweersakke, behalwe vir skuts op skietpunt.

Alle Covid19 maatreëls sal geld soos van toepassing

 

TOERUSTING:Alle toerusting word voorsien behalwegrondseile

en skuts kan hulle eie 3 pote saambring vir bane van toepassing.(Sien Ghongskiet reels).

 

Slegs een kaliber geweer met 20patronemag gebruik wordvir die eerste vier bane maar kaliber na keuse kan gebruik word vir die Lang Teikenbaan.

 

INSKRYWINGBJV LEDE:Ons versoek alle voornemende skuts om voor of op Donderdag 29April 2021 by Debbie Gibson (BJV kantoor),in te skryf en gelde oor te betaal.

n Afslag van R50 per skut sal geld vir die wat voor of op 29 April inskryf en betaal.Verder versoek ons takke om hul skuts te subsidieer met ten minste R100 per skut indien moontlik, of selfs meer. Debbie se kontak besonderhede is015 291 3820 en e-pos executive@bushveldhunters.co.za

 

Bank Besonderhede: BJV Uitvoerend, ABSA tjek rek, Rek nr 4051732406,Verw: Naam-Voorseisoenskiet

 

Nie-BJV lede is ook welkom om te kom skiet en kan die oggend van registrasie inskryf en hul inskrywingsgelde van R230 per skut inbetaaln Inskietbaansal vanaf 7.00vmbeskikbaar wees.

 

Wie gaan vanjaarmet die trofee wegstap?Waterberg het reeds die November span posisie in gepalm!

 

Kom skiet ook net vir die lekker hiervan! Indien daar enige navrae is kontakmy gerusby 082 492 6200.Skietgroete,

 

Johan Kapp