Registrasie vir parejag sluit 30 April.

Inskrywingsfooi is:
R350 vir Senior span
R250 vir Junior span

Inskrywings vir parejag kompetisie kan by kantoor gedoen word per WhatsApp of epos na Letaba@bosveldjagters.co.za

Vir kompetisie reëls en verdere inligting kan Armando gekontak word op
083 517 6745