Hierdie is 'n dankiesê bladsy aan al die vriende van Letaba tak van BJV. Hierdie vriende is persone wat nie lede is van BJV Letaba tak nie en ook nie met 'n lid getroud is nie, maar wat deur die jare en elke jaar nog hulle deel doen om van Letaba tak se aktiwiteite 'n sukses te maak. Ook ons borge reken ons as ons vriende. Ons ontvang graag van Letaba taklede foto's en 'n kort beskrywing van wat hierdie vriende alles vir BJV beteken het of nog beteken.