Bosveld Jagters en Wildbewaring vereniging
BJV
Forgot Your Password?
Bosveld Jagters en Wildbewarings Vereniging
Notules 2014 Mei

 

Notule van die BJV Letaba Ledevergadering gehou op 8ste Mei 2014 om 18:00 te BJV Klubhuis

 

1.           Opening en verwelkoming:

Francois Malan verwelkom almal teenwoordig en Tinus Erasmus open met gebed.

 

2.           Doelstellings:

Doelstellings word gelees deur PW Boshoff.

 

3.           Lief en Leed:

Armando se vader wat siek is.

4.           Verjaarsdae:

Francois Malan wens almal geluk wat gedurende die afgelope maand verjaar. 

 

5.           Teenwoordig:

          Teken rond gaande presensie lys.

       

6.           Verskonings:

Giam Fourie

Leon Whitehead

Armando Dos Ramos

Cor Olivier

Phillip Robbinson

Gerrit Boersma

Ulie Faurie

 

7.           Vorige notule:

Die vorige notule word voorgehou. Nadia Herbst neem notule. Voorsteller:  Mike Gamba, Sekondant: Chris de Wet.

 

 

8.           Finansies & Administrasie:

                           Finansiële verslag word voorgelê: Francois Malan

 

  

BJV Spaarrekening

R 44 620.89

BJV Tjekrekening

  R  99 838. 83

Money Market

      

R 20 092.83

 

              

 

                                 

        Tinus vra dat daar asb aandag gegee word sodat daar fondse vanaf die tjekrekening na die moneymarket rekening geplaas word.

9.     Nuwe Lede & Toegewyde Status:

         

9.1    Nuwe Aansoeke:       

 

 

Chane Pretorius

Gys Pretorius

Martin van Niekerk

Dirk Joubert

PW Boshoff

Charl Labuschagne

Juan Labuschagne

Delana Viljoen

Johan van Rooyen

Aldo Wandrag

 

 

Goedgekeur

Goedgekeur

Goedgekeur

Goedgekeur

Goedgekeur

Goedgekeur

Goedgekeur

Goedgekeur

Goedgekeur

Goedgekeur

 

 

9.2    Toegewyde Jagterstatus:

9.3    Gevorderde Jagter Toekenning:       

        10.   Notule Sake voortspruitend uit die vorige beplannings vergadering:

        Tinus wil weet of die toilet in die dames badkamer al reg is, Joseph sê hy    sal in die week daarna kyk.

 

11.    Klubhuis en Skietgrond     

11.1  Klubhuis

        Francois Malan vra die klub se toestemming om die “Vouchers” van Paint    Pot wat oorgebly het laas jaar of ons dit kan gebruik om die klubhuis bietjie

        Te verf.  Leo sal vir ons geut opsit by die deur van klub as ons dit net self

        Aankoop.

 

11.2  Skietbaan

        Tinus vra of asb die baan wat die Sekuriteit en Polisie gebruik asb

        Gedurende die winter kan gras plant.  Bertus Venter gaan kyk wat ons

        Moet doen om water daarbo te kry.  Ferdi Nel sal kyk waar hy vir ons goeie

        Gras teen goedkoop kan kry.

12.  Kroeg

13.  Skietdae

13.1 Voorseisoen skietdag, Terugvoering vanaf Hansie dat dit die beste Voorsei-

        Soen skietdag was in die afgelope 5 jaar.  Dawie en sy span word bedank

        Vir die dag.

13.2  Rondomtalie skiet 10 Mei

          Francois le die formaat van die dag voor en word goedgekeur. S/S 20skoot,

        Chasa Handwapen ( Chasa Tabel), .22, Boog, Windbuks

        Inskrywings:  Snr R100/ Jnr R50 / Nie Lid R120.

 

 

14.   Opleiding

        Tinus bedank weereens alle instrukteurs wat gehelp het met die JNR1, dit

        Was reuse sukses.

        Daar is ook besluit dat voortans die JNR hier by die BJV skietbaan gehou sal

        Word en geen ouers sal toegelaat word nie.

 

15.    Bestuurs Jagnaweek 25-27 Julie

        Wag vir Giam vir die inligting van die Dullstroom kamp.

16.   Jag geleenthede

Bertus Venter het pakket gekry vir Olifant en Buffel Jag belangstellendes moet hom kontak.

 

17.   Redakteur/ Publikasies/ Pers

18.   Biltongfees Komitee:

        Francois Malan se dat die komitee die komende week sal vergader ons wag         vir die Posters vanaf Blue dot.

19.  Chasa Sportskiet

        Francois verduidelik dat jy jou Mini riffle wapens op die Chasa Toegewyde

        Sport Skiet status kan sit.  Om te kwalifiseer moet tenminste 2 Chasa

        Posliga en Chasa Tabelle gedoen word.

20.  Algemeen

        7de Junie sal al die Snr’s wat Chasa Teorie gedoen het die geleentheid kry

        Om hulle Chasa Prakties te doen.

 

Vergadering verdaag.

Die volgende Ledevergadering sal plaasvind op

Donderdag 5de Junie Mei 2014 om18:00 by dieKlubhuis.

 

 

 

 

 

 

        ...........................................

        Voorsitter

 
FilmStripImg
FilmStripImg
FilmStripImg
FilmStripImg
FilmStripImg
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 015 2913820 Fax: 0862675365
executive@bushveldhunters.co.za
Bosveld Jagters Posbus 1771, Polokwane,0700 Tel nr: 015 2913820 Fax: 0862675365
executive@bushveldhunters.co.za
BJV