Op hierdie bladsy sal ons jaggeleenthede deurgee vir ons lede.

Ons wil graag al ons lede wat ook wildsplaas eienaars is, die geleentheid gee om op hierdie bladsy te adverteer. Kontak Hansie Botha by hansie@transletaba indien jy belang stel om jou jagter op die BJV webblad te adverteer vir 'n donasie van 'n skamele R500/jaar

Ons vra ook dat lede, wanneer hulle 'n goeie jagplek het waar die eienaar dalk nog jagnaweke beskikbaar het, ook daardie jagplekke se inligting vir ons stuur - gee asseblief 'n volledige pryslys en soveel besonderhede as moontlik, sodat lede sommer op die webwerf reeds 'n besluit kan maak en kan skakel.

Stuur die inligting in MSWord of PDF formaat na Hansie Botha by hansie@transletaba.co.za. Jy kan dit ook faks na 086 6717 826