Daar word van tyd tot tyd Baanoffisierskursusse by Letaba tak aangebied. Hierdie kursusse word nie op die Jaarprogramme aangetoon nie, aangesien dit plaasvind wanneer die behoefte daarvoor ontstaan.

Die nuwe vuurwapenwet vereis dat slegs gekwalifiseerde persone as Baanoffisiere mag optree tydens skietdae of trouens wanneer enige skietoefening of aksie plaasvind.

Skakel Carel Buitedag (082-551 8114)indien jy belangstel.