Letaba Tak Bestuur word aangevul deur 'n klomp lede wat betrokke is by verskillende portefeuljes se onderafdelings om te verseker dat alles vlot verloop.

Die geko-opteerde lede tot die bestuur sien as volg daar uit: (Klik op "Addisionele Lede" om die ampsdraers van die verskillende ander portefeuljes waaroor jy inligting mag verlang, te sien)